Skooltye
Graad R:
Maandae, Woensdae, Donderdae en Vrydae: 07:25-12:30
Dinsdae: 07:25-12:15
Graad 1 en 2:
Maandae, Woensdae en Donderdae: 07:25-13:00
Dinsdae: 07:25-12:15
Vrydae: 07:25-12:40
Graad 3:
Maandae, Woensdae en Donderdae: 07:25-13:25
Dinsdae: 07:25-12:15
Vrydae: 07:25-13:05
Graad 4-7:
Maandae, Woensdae en Donderdae: 07:25-14:05
Dinsdae: 07:25-13:00
Vrydae: 07:25-13:30


Tennis
Rugby

Skoolkwartale
2026
Kwartaal 1: (12) 14 Januarie - 27 Maart 2026
Kwartaal 2: 8 April - 26 Junie 2026
Kwartaal 3: 21 Julie - 23 September 2026
Kwartaal 4: 6 Oktober - 9 (11) Desember 2026
Datums tussen hakies is op opvoeders van toepassing.

Atletiek en landloop

Hokkie - meisies
Netbal

Hokkie - seuns
Skoolgelde
Graad R:
Skoolgelde beloop R25 190 vir 2026, of R2 290 per maand oor 11 maande (Jan-Nov).
Graad 1-7:
Skoolgelde beloop R21 450 vir 2026, of R1 950 per maand oor 11 maande (Jan-Nov).
Skoolgelde vir 2027 word in Oktober/November 2026 bepaal.

Krieket
Skooldrag
Sien asb. foto's langsaan vir voorbeelde. Sportdrag vir graad 1-3 is dieselfde as vir graad 4-7.
Vir riglyne vir civvie-dae, sien onder FAQ's.
Graad R:
Eie, gemaklike klere.
Graad 1-3:
LO-drag elke dag.
Meisies:
LO-hemp (Kortmou of mouloos, met langmou as opsie in die winter)
LO-kortbroek (Sweetpakbroek verpligte wintersdrag)
Opsionele Bastion-windjekker (baadjie)
Wit tekkies met wit sokkies
Seuns:
LO-hemp (Kortmou met langmou as opsie in die winter)
LO-kortbroek (Sweetpakbroek verpligte wintersdrag)
Opsionele Bastion-windjekker (baadjie)
Wit tekkies met wit sokkies
Graad 4-7:


Sien asb. die dokument vir die vereistes vir ons skooldrag vir Gr. 4-7.
Hare en netheidsreëls (Graad 1-7):








Beleidsdokumente
- Toelatingsbeleid:
- Taalbeleid:
- Dissipline/Skoolreëls (opsomming):
- Opsomming van beleide:

