top of page

ONS SKOOL SE
FONDASIE IS GEBOU OP
Respek
Integriteit

Omgee
Verantwoordelikheid


By Laerskool Bastion bevorder ons 'n koesterende omgewing waar respek, omgee, integriteit en verantwoordelikheid die hart is van alles wat ons doen.
Met 'n sterk fokus op akademiese uitnemendheid, 'n wye verskeidenheid buitemuurs, persoonlike groei en 'n gevoel van gemeenskap, bied ons u kind 'n wonderlike grondslag vir 'n blink toekoms.
FAQ
Kontak Ons
Gesig van die stad.
Hart van die platteland.
Bemarking: bemarking@bastionps.co.za
Sportkantoor:
sport@bastionps.co.za
bottom of page