Skaak/Chess

Skaak/Chess

Bastion bied skaak aan vir Graad 3 tot 7 leerders. Ons skaak bestaan uit 2 ouderdomspanne, onder 11 en onder 13. Skaak is besig om vinnig te groei en ons beplan om meer spanne in te skryf vir toernooie in die toekoms.

Ons is bevoorreg om Calvin Klaasen, ‘n SA-skaakspeler, by ons te hê vir afrigting asook Juan Pretorius, ‘n aktiewe skaakspeler vir die polisie. Albei rig ons juniors en seniors af.

Ons spelers presteer altyd top gedurende ons ligawedstryde en neem altyd deel aan Top Skole Skaak. Ons het ook ‘n aantal WP-skaakspelers wat top presteer in die land.  Spelers neem gereeld deel aan eksterne skaaktoernooie gedurende die jaar.

Bastion has chess for Grade 3 to 7 learners. Our chess team consists of two age teams, under 11 and under 13. Chess is busy growing and we are planning to enter more teams into tournaments in the future.

We are privileged to have Calvin Klaasen, a SA chess player, with us for professional coaching. Alongside him, we have Juan Pretorius, who is an active chess player for the police. Both coach our juniors and seniors.

Our players always end top of our league matches and always participates at Top Schools Chess. We also have a number of WP chess players achieves top results in the country. All players play external tournaments on a regular basis during the year.