Laerskool Bastion is die tuiste van meer as 1 800 Afrikaans- en Engelssprekende leerders en hul gesinne. Dit is sentraal geleë in Brackenfell, ingeweef in die pragtige woonbuurt van Proteahoogte. Die uitsig oor die noordelike voorstede en Tafelberg gee betekenis aan die woorde “Die gesig van die stad, maar die hart van die platteland.”
While enjoying the opportunities brought by having the hustle and bustle of the city in front of us, we can also sit back and relax with the countryside right on our doorstep.
Soos per definisie, verteenwoordig Bastion ‘n plek wat geloof, beginsels en waardes beskerm. Mag ons, soos ons Hemelse Vader vir ons is, die BASTION vir ons kinders wees deur ons woorde en optrede wys te kies.
Here we embrace the responsibility to set the best possible example for our future global citizens.